1 Korintiërs 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die hele gemeente dan bymekaar is en almal gebruik ongewone tale of klanke en daar kom buitestaanders of ongelowiges binne, sal hulle nie sê julle is van julle verstand af nie?

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:19-25