1 Korintiërs 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is die gebruik van ongewone tale of klanke dan 'n teken vir ongelowiges en nie vir gelowiges nie. Daarteenoor is die profesie vir gelowiges en nie vir ongelowiges nie.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:12-32