1 Konings 8:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hoor tog, Here my God, die gebed van u dienaar, hoor sy smeking, luister na die hulpgeroep, die gebed wat u dienaar vandag tot U rig.

1 Konings 8

1 Konings 8:19-37