1 Konings 8:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sou God werklik op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie, hoe dan nog hierdie tempel wat ek gebou het!

1 Konings 8

1 Konings 8:21-28