1 Konings 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het U gehou aan wat U u dienaar, my vader Dawid, beloof het. U het die belofte gemaak en dit so soos dit vandag is, deur u woord en u mag vervul.

1 Konings 8

1 Konings 8:19-34