1 Konings 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê: “Here, God van Israel, in die hemel of op die aarde is daar nie nog 'n God soos U nie. U hou U aan die verbond en U bly getrou teenoor u dienaars wat met volle oorgawe voor U lewe.

1 Konings 8

1 Konings 8:16-26