1 Konings 7:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

en op die sypanele en die rame was daar leeus, beeste en gerubs. Bokant en onderkant die leeus en die beeste was kransies in reliëf.

1 Konings 7

1 Konings 7:19-31