1 Konings 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning redeneer toe by homself: die een sê: “Die seuntjie wat lewe, is myne, joune is dood,” en die ander sê: “Nee, jou seuntjie is dood; die een wat lewe, is myne.”

1 Konings 3

1 Konings 3:15-28