1 Konings 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die ander vrou: “Nee, die een wat lewe, is myne. Dis jou seuntjie wat dood is!”En die eerste vrou sê: “Dis jou seuntjie wat dood is! Die een wat lewe, is myne!”So het hulle voor die koning gestaan en stry.

1 Konings 3

1 Konings 3:18-28