1 Konings 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sedekia seun van Kenaäna het vir hom 'n paar horings van yster gemaak en gesê: “So sê die Here: Met hierdie horings sal u die Arameërs stoot tot dit klaar is met hulle.”

1 Konings 22

1 Konings 22:3-21