1 Konings 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel en koning Josafat van Juda het elkeen in sy koninklike gewaad op sy troon gesit by die dorsvloer voor die poort van Samaria. Voor hulle was al die profete besig met hulle voorspellings.

1 Konings 22

1 Konings 22:2-18