1 Konings 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agab het met Nabot gaan praat en vir hom gesê: “Gee jou wingerd vir my vir 'n kruietuin, want dit lê net langs my huis; dan gee ek jou 'n beter wingerd in die plek daarvan. Of as jy wil, sal ek jou daarvoor betaal.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-12