1 Konings 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna het die volgende gebeur: Nabot die Jisreëliet het in Jisreël 'n wingerd gehad langs die paleis van koning Agab van Samaria.

1 Konings 21

1 Konings 21:1-10