1 Konings 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy 'n stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”

1 Konings 19

1 Konings 19:11-21