1 Konings 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die aardbewing was daar 'n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte.

1 Konings 19

1 Konings 19:3-21