1 Konings 18:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die sewende keer het hy kom sê: “'n Wolkie so groot soos 'n man se hand kom uit die see uit op.”Elia sê toe: “Gaan sê gou vir Agab: Span in en gaan van die berg af, anders sal die reën jou vaskeer.”

1 Konings 18

1 Konings 18:34-46