sê hy vir sy slaaf: “Gaan kyk in die rigting van die see!” Hy gaan kyk toe, en kom sê: “Daar is niks.”Elia het vir hom gesê: “Gaan kyk weer.”Dit het sewe keer gebeur.