Toe sê Elia vir die hele volk: “Kom staan hier by my,” en hulle het almal by hom gaan staan.Toe het hy die stukkende altaar van die Here weer reggemaak.