1 Konings 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tot die namiddag het hulle aangehou te kere gaan, en teen laatmiddag, die tyd vir die aandoffer, was daar nog geen geluid nie. Niemand het geantwoord nie, daar was geen reaksie nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:19-37