1 Konings 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was alles die gevolg van die sondes wat hy gedoen het. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het die pad van Jerobeam geloop en dieselfde sonde gedoen as dié waarmee Jerobeam Israel laat sondig het.

1 Konings 16

1 Konings 16:16-26