1 Konings 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dadelik nadat Baesa koning geword het, het hy die hele familie van Jerobeam uitgeroei. Hy het nie een lewend laat oorbly nie, maar hulle almal omgebring. Dit was in ooreenstemming met wat die Here deur sy dienaar Agija van Silo gesê het.

1 Konings 15

1 Konings 15:19-32