1 Konings 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Israeliete hoor dat die koning nie aan hulle versoek voldoen het nie, het hulle vir hom gesê:“Dawid is nie deel van ons nie;ons het niks aan Isai se seun nie!Elkeen terug na sy woonplek toe, Israel!Kyk nou maar na jou eie huis, Dawid!”Israel is toe terug na sy eie woongebied toe.

1 Konings 12

1 Konings 12:12-18