1 Konings 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het nie aan die versoek van die volk voldoen nie. Dit was 'n beskikking van die Here sodat Hy sy belofte kon hou wat Hy deur Agija van Silo aan Jerobeam seun van Nebat gegee het.

1 Konings 12

1 Konings 12:14-21