1 Konings 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het selfs op die berg teenoor Jerusalem 'n hoogte gebou vir die diens van Kemos, die afskuwelike god van Moab, en vir Molek, die afskuwelike god van die Ammoniete.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-14