1 Konings 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie aan die Here getrou gebly soos Dawid, sy pa, nie.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-15