1 Konings 10:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het 'n vloot gehad wat saam met dié van Hiram na Tarsis toe gevaar het. Om die drie jaar het die Tarsisvloot teruggekom, vol goud en silwer, ivoor, ape en bobbejane.

1 Konings 10

1 Konings 10:20-29