1 Konings 10:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al koning Salomo se drinkgerei was van goud. Alles wat in die Libanonsbosgebou gebruik is, was van fyngoud. Silwer was in Salomo se dae so volop dat dit nie as iets besonders beskou is nie.

1 Konings 10

1 Konings 10:18-29