1 Konings 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koningin van Skeba het koning Salomo alles gegee wat sy begeer en gevra het, buiten nog wat hy uit sy eie vir haar gegee het. Sy is toe terug na haar land toe, sy en haar gevolg.

1 Konings 10

1 Konings 10:6-20