1 Konings 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het die jenewerhout gebruik vir relings by die huis van die Here en by die koninklike paleis, en vir die liere en harpe van die musikante. Daar is tot vandag toe nie sulke jenewerhout gesien nie.

1 Konings 10

1 Konings 10:6-22