1 Johannes 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons aanvaar mense se getuienis, hoeveel te meer die getuienis van God, want dit is God wat getuig, en die getuienis handel oor sy Seun.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:5-19