1 Johannes 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie in die Seun van God glo, besit die getuienis in sy hart; wie God nie glo nie, maak Hom tot leuenaar, omdat hy nie die getuienis glo wat God oor sy Seun gelewer het nie.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:4-15