Titus 1:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle bely dat hulle God ken, maar hulle verloën Hom deur die werke, omdat hulle gruwelik en ongehoorsaam is en ongeskik vir elke goeie werk.

Titus 1

Titus 1:14-16