Titus 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alle dinge is rein vir die reines; vir die besoedeldes en ongelowiges egter is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete is besoedel.

Titus 1

Titus 1:11-16