Spreuke 31:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige.

Spreuke 31

Spreuke 31:4-18