Spreuke 30:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag.

Spreuke 30

Spreuke 30:1-8