Spreuke 22:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.

11. Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is — die koning is sy vriend.

12. Die oë van die Here bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.

Spreuke 22