Spreuke 22:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.

Spreuke 22

Spreuke 22:1-13