Spreuke 21:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE koning se hart is in die hand van die Here soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil.

2. Elke weg van ’n mens is reg in sy oë, maar die Here toets die harte.

3. Om geregtigheid en reg te doen, is vir die Here verkiesliker as offers.

Spreuke 21