Spreuke 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE koning se hart is in die hand van die Here soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil.

Spreuke 21

Spreuke 21:1-2