Spreuke 17:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. BETER is ’n stuk droë brood en rus daarby as ’n huis vol offermaaltye met getwis.

2. ’n Verstandige dienaar sal heers oor ’n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel.

Spreuke 17