Spreuke 17:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Verstandige dienaar sal heers oor ’n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel.

Spreuke 17

Spreuke 17:1-9