Spreuke 14:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die menigte van die volk lê die heerlikheid van die koning, maar in die gebrek aan mense die ondergang van die vors.

Spreuke 14

Spreuke 14:19-34