Spreuke 14:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vrees van die Here is ’n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.

Spreuke 14

Spreuke 14:22-29