Sefánja 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het nasies uitgeroei, hulle hoekvestings is vernietig; hulle strate het Ek verwoes, sodat niemand meer verbygaan nie; hulle stede is verniel, sodat daar geen mens, geen inwoner in is nie.

Sefánja 3

Sefánja 3:1-15