Sefánja 3:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here is regverdig binne-in hom, Hy doen geen onreg nie; elke môre laat Hy sy reg aan die lig kom, dit ontbreek nooit nie; maar die kwaaddoener ken geen skaamte nie.

Sefánja 3

Sefánja 3:1-15