Sefánja 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die uitgelate stad wat so veilig gewoon het, wat in sy hart gesê het: Dit is ek, en niemand anders nie! Hoe het dit ’n verwoesting geword, ’n lêplek vir wilde diere! Almal wat daar verbytrek, spot, skud met die hand.

Sefánja 2

Sefánja 2:8-15