Sefánja 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En binne-in die stad sal troppe vee lê en allerhande gediertes by troppe, die pelikaan sowel as die krimpvarkie op sy kapitele vernag; hoor! daar word gesing in die venster; verwoesting sit op die drumpel, want hulle het die sederwerk afgeruk.

Sefánja 2

Sefánja 2:8-15