Sagaría 5:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe slaan ek my oë op en kyk — daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van ’n groot sprinkaanvoël, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.

Sagaría 5

Sagaría 5:6-11