Sagaría 5:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.

Sagaría 5

Sagaría 5:7-11