Sagaría 3:9-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. Want kyk, die steen wat Ek voor Josua neergelê het — op die een steen is daar sewe oë; kyk, Ek sal sy graveersel graveer, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal die skuld van hierdie land op een dag uitdelg.

10. In dié dag, spreek die Here van die leërskare, sal julle mekaar uitnooi onder die wingerdstok en onder die vyeboom.

Sagaría 3